Die Groot Oerwoudboek Leon Rousseau

ISBN:

Published: 1970

Hardcover

240 pages


Description

Die Groot Oerwoudboek  by  Leon Rousseau

Die Groot Oerwoudboek by Leon Rousseau
1970 | Hardcover | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, ZIP | 240 pages | ISBN: | 7.63 Mb

DIE GROOT OERWOUDBOEK bevat die werk van die beste oorsese en Afrikaanse skrywers oor wilde diere:P.J. Schoeman vertel van die keer toe die ontbindende karkas van ‘n renoster die enigste watergat in ‘n woestynstreek van Suidwes vir mens en dierMoreDIE GROOT OERWOUDBOEK bevat die werk van die beste oorsese en Afrikaanse skrywers oor wilde diere:P.J. Schoeman vertel van die keer toe die ontbindende karkas van ‘n renoster die enigste watergat in ‘n woestynstreek van Suidwes vir mens en dier onbriukbaar gemaak het.

Die wilde diere van die omgewing is met ‘n dorsdood bedreig – maar ‘n boer maak ‘n plan.Eugene Marais was een van ons grootste natuurkenners en skrywers. Hy beskryf die mambaplaag wat ‘n Transvaal se plaas in die vroeë jare van hierdie eeu geteister het.Gerald Durrell is miskien die bekendste skrywer oor wilde diere wat vandag leef.

Hy is op sy beste in die twee puik bydraes wat in DIE GROOT OERWOUDBOEK verskyn – “Apestreke” en “Sjielings van die Fon”.W.A. de Klerk het dit oor die geleentheid toe Kleinben Lombard daarin geslaag het om sy pa se agting te herwin. “Grootben Lombard en die tier” is seker een van die spannendste jagbeskrywings in Afrikaans.Jack London het wêreldroem verwerf met sy diereverhale. Hier is die opwindende geveg van die wolwe uit sy boek White Fang.Doc Immelman vertel in geur en kleur van die beroemde “Leeupiekniek” van die Etoshapan.I.D.

du Plessis beskryf ‘n ontmoeting met gevaarlike wilde olifante, diep in die Indiese oerwoud.Sir Percy Fitzpatrick is die skrywer van Suid-Afrika se beroemdste diereboek, Johck of the Buschveld. Hier verskyn ‘n uittreksel daaruit.Hierdie is maar enkele van die 28 groot diereavonture in hierdie pragtige boek, ryklik geïlluatreer deur Janusz Grabianski.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die Groot Oerwoudboek":


palacykkosinskich.pl

©2012-2015 | DMCA | Contact us